Deur : Skriba / August 17th, 2014
JEUGPROGRAM
Woensdag:
16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Die pad na die einde
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6) – Die begin van die eerste reis
17:30 – 18:30 – TWITTERS (Gr 7)
Donderdag:
19:00 – 17:00 – Jongwerkendes
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag:
17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
Dinsdag:
07:30 – Bybelstudie
10:00 – 40 Dae – Kerk – As jou regterhand jou laat struikel, kap hom af …….
Wyksbyeenkomste in alle wyke
Leraarsbidure – Wyke 6, 28, 18 & 19
Woensdag:
09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
19:00 – Huwelik met Vonk – Die Sentrum-Hoe het jy groot geword?
Donderdag:
05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
19:00 – 40 Dae – Die Kerk – As jou regterhand jou laat struikel, kap hom af …….
Bediening aan kinders is ook beskikbaar.