Deur : Skriba  /  August 24th, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag:

16:00 – 17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3) – Fokus op ander ……..

17:30 – 18:30  –  TEKKIES  (Gr 4 – 6) –  Alle eer kom God toe

17:30 – 18:30  –  TWITTERS  (Gr 7)

 

Donderdag

19:00 – 17:00  –  Jongwerkendes

 

Vrydag

19:00 – Koffiekroeg – Besemhokkie

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

19:00  –  KR vergadering (Verkiesing) – Die Sentrum

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

10:00  –  40 Dae – KerkGeseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My beledig en vervolg …….

               Leraarsbidure – Wyke 4, 7, 20, 21

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep – Konsistorie

19:00  –  Huwelik met Vonk – Die Sentrum – Luister jy of sê jy?

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00  –  40 Dae – Die Kerk – Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My beledig en vervolg ……  Bediening aan kinders is ook  beskikbaar.

In die Nuus