Deur : Skriba  /  November 3rd, 2014

JEUGPROGRAM

Woensdag

16:00  –  17:00  –  KIX  (Voorskool tot Gr 3) –  Elisa en naaman

17:30  –  18:30  –  TEKKIES  (Gr 4 – 6) –  Die boeke van die bybel

17:30  –  18:30  –  TWITTERS  (Gr 7)

 

Donderdag

19:00  –  17:00  –  Jongwerkendes

 

Vrydag

19:00  –  Koffiekroeg  –  Saamkuier

              Gr 1 – 3 kamp

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag

17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

18:00  –  Basaarnabetragtingsvergadering vir konvenors  –  Konsistorie

19:00  –  UK vergader  –  Die Sentrum

 

Dinsdag

07:30  –  Bybelstudie

              Leraarsbidure wyke Uitsig & Krommerivier

 

Woensdag

09:00  –  Gebedsgroep – Konsistorie

 

Donderdag

05:30  –  Bybelstudie – Barlinkastraat 25

In die Nuus