Deur : Skriba / November 9th, 2014
JEUGPROGRAM
Woensdag:
16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Elisa en die weduwee
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6) – Die krag van die Woord
17:30 – 18:30 – TWITTERS (Gr 7) – Die krag van die Woord
Donderdag: 19:00 – 17:00 – Jongwerkendes
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag:
17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
Dinsdag:
07:30 – Bybelstudie
09:00 – Vrouebiduur – Konsistorie – Wat onthou jy?
19:00 – Vrouediensafsluiting – Kerksaal – Almal welkom!
Woensdag:
09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
Donderdag:
05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
19:00 – Sunfield Kersfunksie – Kerk