Deur : Skriba / February 2nd, 2015
JEUGPROGRAM
Woensdag
16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3)
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6)
17:30 – 18:30 – TWITTERS (Gr 7)
Donderdag
19:00 – Jongwerkendes
Vrydag
18:00 – Vrugtefees by die kerk
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag
17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
18:00 – Aktuelesakebediening – Die Sentrum
Barmhartigheidsbediening – Konsistorie
19:00 – Gemeentebediening – Konsistorie
Jeugbediening – Die Sentrum
Dinsdag
07:30 – Bybelstudie
Leraarsbidure – Wyke 1, 2, 9, 10 & Spruitrivier
Woensdag
09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
15:00 – Sunfield Vrugtefees
18:00 – Diensteverhoudinge – Moederskamer
19:00 – Eiendomme – Konsistorie
Getuienisbediening – Jeuglokaal
Donderdag
05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25