Deur : Skriba  /  February 22nd, 2015

JEUGPROGRAM

Woensdag:

16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6)

17:30 – 18:30 – TWITTERS (Gr 7)

 

Donderdag:

19:00 – Jongwerkendes

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag:    

17:15   – Herfsvreugdekoor oefen

 

Dinsdag:     

07:30 – Bybelstudie

              Wyksbyeenkomste in alle wyke

              Leraarsbidure – wyke 5, 26, 16 & 17

 

Woensdag: 

09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie

19:00 – Kerkraad kenmekaar – Die Sentrum

 

Donderdag:

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

19:00 –  Snr Burger funksie

 

Vrydag   

18:00 – 20:00  Afhaal van sosaties (op bestelling) by Die Sentrum

In die Nuus