Deur : Skriba  /  March 6th, 2015

 

JEUGPROGRAM

 

Woensdag:  

16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3)

17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6)

17:30 – 18:30 – TWITTERS (Gr 7)

 

Donderdag:

19:00 – Jongwerkendes

 

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

 

Maandag:

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

 

Dinsdag:

07:30 – Bybelstudie

           Leraarsbidure – wyke 4, 7, 20 & 21

 

Woensdag:   

09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie

18:00 – Bybelstap – Sien binne vir volle besonderhede

 

Donderdag:  

05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25

 

Vrydag:

Gemeente is 42 jaar oud!    

 

Preekbeurt Sondag 15 Maart

09:00 – Oggenddiens – Ds Ds Callie Visagie

19:00 – Aanddiens – Ds NJ van As – Matt 13:31-33

 

In die Nuus