Auto Draft

Deur : Skriba  /  October 7th, 2016

Maandag:

Skole Heropen

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

18:00 – Gemeentebediening verg.

18:00 – DvB vergadering

19:00 – Jeug vergadering

19:00 – Aktueel Vergadering

 

Dinsdag:

09:00–Vrouebiduur (So ietsie anders)

 

Woensdag:

09:00 – Gebedsgroep

18:00 – Diensteverhouding verg.

19:00 – Getuienis vergadering

19:00 – Eiendom vergadering

 

Donderdag:

19:00 – Jongwerkendes

 

SONDAG – 16 OKT 2016

09:00 – Oggend Matriekdiens – Ds NJ van As (Matt 6:25-34)

19:00 – Aanddiens – Ds NJ van As (Matt 7:13 – 29) “Die Nou poort?

In die Nuus