Auto Draft

Deur : Skriba  /  October 14th, 2016

Maandag:

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

19:00 – Dagbestuur vergadering

20:00 – Finansies vergadering

 

Dinsdag:

18:00–Basaarvergadering

Wyksbyeenkomste

Leraarbiduur – Uitsig-Park, Uitsig-Suid, Bordeaux, Albatros

Woensdag:

09:00 – Gebedsgroep

19:00 – Jongwerkendes

Snr. Koorfees

Donderdag:  

05:30 – Bybelstudie/Gebedsgroep

19:00 – Dissipelskap groep

 

PREEKBEURTE – 23 OKT 2016

09:30 – Oggenddiens – Ds. Jan Grobbelaar

19:00 – Aanddiens – Ds. NJ van As – Meditatiewe diens:  Ps 139

In die Nuus