Auto Draft
Deur : Skriba / January 27th, 2017
PROGRAM VIR DIE WEEK
Maandag:
10:00 Stilgebed in kerk
17:30 Herfsvreugdekoor oefen
19:00 Week van vernuwing
Dinsdag:
10:00 Stilgebed in kerk
19:00 Week van vernuwing
Woensdag:
09:00 Gebedsgroep
10:00 Stilgebed in kerk
16:00 KIX
17:30 Tekkies (Kies ek dit..of dat?)
17:30 Gr 7’s
19:00 Week van vernuwing
Donderdag:
19:00 Dissipelskapgroep
20:00 Fondse vergadering – Carien se kantoor
PREEKBEURTE – 5 Februarie 2017
09:00 Oggenddiens – Ds. NJ van As
(1 Petrus 3:13 – 17) Wat glo ons?
19:00 Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar