Auto Draft

Deur : Skriba  /  February 17th, 2017

PROGRAM VIR DIE WEEK

Maandag:

17:30   Herfsvreugdekoor oefen

19:00  Kerkraad vergadering

 

Dinsdag:

07:30  Vroeë biduur

Leraarsbidure:  Wyke 6, 28, 18, 19

 

Woensdag:

16:00   KIX

17:30    Tekkies (Swem en fietsry dag)

17:30    Gr 7’s 

19:00    Jong volwassenes

 

Donderdag:

05:30  Vroeë biduur

18:30   Muurprop

19:00   Dissipelskapgroep

 

Vrydag:

Uitnaweek

 

PREEKBEURTE –      26 Februarie 2017

LYDENSWEEK 1

09:00 Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar

19:00 Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar

In die Nuus