Auto Draft

Deur : Skriba  /  July 28th, 2017

PROGRAM VIR DIE WEEK

Maandag:
17:30 Herfsvreugde Kooroefening
Ons is dringend opsoek na koorlede
Veral Tenore
18:00 Gemeentebed/DvB Vergadering
19:00 Jeug/Aktueel Vergadering

Dinsdag:
Leraarsbiduur: Wyk 3 ,8 , 14, 15

Woensdag:
09:00 Gebedsgroep
10:00 Vreugdediens vergadering by
Sarembockstr 12
18:00 Diensteverhouding Vergadering
19:00 Getuienis/Eiendom Vergadering

Donderdag:
19:00 Dissipelskapgroep

Vrydag:
12:00 – 14:00 Vreugdediens pannekoek verkope

Sondag: 6 Augustus
9:30 Oggenddiens – Dries Volschenk (Madagaskar)
19:00 Aanddiens – NJ Van As

In die Nuus