Auto Draft

Deur : Skriba  /  January 22nd, 2018

PROGRAM VIR DIE WEEK

Maandag:

17:30  Herfsvreugde kooroefening

Dinsdag:

07:30 Bybelstudie Konsistorie

          Leraarsbiduur: 1,2,9,10 & Spruitrivier

Woensdag:

09:00 Gebedsgroep

16:00 Kix

17:30 Tekkies & #’s

19:00 Jongvolwassenes

19:00-21:00 Kategete Toerusting (Sentrum)

Donderdag:

18:30 Muurprop

19:00 Dissipelskapgroep

 

PREEKBEURTE

SONDAG 28 Januarie 2018

09:00 – Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar

19:00 –  Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar

 

In die Nuus