Auto Draft

Deur : Skriba  /  January 26th, 2018

PROGRAM VIR DIE WEEK

Maandag:

17:30  Herfsvreugde kooroefening

18:00  Gemeentebed / DvB Vergadering

19:00  Jeug / Aktueel Vergadering

 

Dinsdag:

07:30 Bybelstudie Konsistorie

           Leraarsbiduur: wyk 3,8,14,15

19:00 Kategete Toerusting (Sentrum)

 

Woensdag:

10:00  Vreugdediens Vergader (Sarembokstraat)

16:00  Kix

17:30  Tekkies & #’s

18:00  Diensteverh. Vergader

19:00  Getuienis / Eiendomme Vergader

20:00  Finansies Vergader

19:00 Jongvolwassenes

 

Donderdag:

5:30   Bybelstudie (Barlinka Str 25)

18:30  Muurprop

19:00  Dissipelskapgroep

19:00  Wêreldbiddag vir vroue Moedergemeente

 

PREEKBEURTE

SONDAG  04 FEBRUARIE 2018

09:00 – Doopdiens: Ds Jan Grobbelaar & Prof Marius Nel  (Handgemaak deur God)

19:00 – Aanddiens: Prof Marius Nel  (Handgemaak vir ‘n tyd soos nou)

 

                                    

 

In die Nuus