Auto Draft
Deur : Skriba / February 2nd, 2018
PROGRAM VIR DIE WEEK
Maandag:
17:30 Herfsvreugde kooroefening
19:00 Week van vernuwing diens
Dinsdag:
07:30 Bybelstudie Konsistorie
19:00 Week van vernuwing diens
Woensdag:
19:00 Week van vernuwing diens
Donderdag:
5:30 Bybelstudie (Barlinka Str 25)
18:30 Muurprop
19:00 Dissipelskapgroep
Vroue Groepsbyeenkoms