Auto Draft
Deur : Skriba / February 12th, 2018
PROGRAM VIR DIE WEEK
Maandag:
17:30 Herfsvreugde kooroefening
18;30 Kommissie voorsitters vergadering
19:00 UK– vergadering
Dinsdag:
07:30 Bybelstudie Konsistorie
09:00 Vrouebiduur ( Here U is my vreugde)
Woensdag:
16:00 Kix
17:30 Tekkies & #’s
19:00 Jongvolwassenes
Donderdag:
05:30 Bybelstudie (Barlinka Str 25)
10:30 Senior Burger funksie
18:30 Muurprop
19:00 Dissipelskapgroep
19:00 Vrouekuieraand