Auto Draft
Deur : Skriba / March 2nd, 2018
Maandag:
17:30 Herfsvreugde kooroefening
18:00 Basaarvergadering in konsistorie
Dinsdag:
07:30 Bybelstudie Konsistorie
Leraarsbiduur (11,29,22,23)
Woensdag:
16:00 Kix
17:30 ATKV Bybelstap (Tekkies slot)
19:00 Jongvolwassenes
Donderdag:
05:30 Bybelstudie (Barlinka Str 25)
18:30 Muurprop
19:00 Dissipelskapgroep
SONDAG – 11 MAART 2018
09:00: Oggenddiens: Ds NJ Van As
( Joh 3:14-21)
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria)