Auto Draft

Deur : Skriba  /  November 2nd, 2018

 

Maandag:

17:30 Herfsvreugde kooroefening

          (Bring asb julle Liedboeke asook altwee jul Lêers)

Dinsdag:

 07:30 Bybelstudie Konsistorie

18:00 Basaarnabetragting

           Leraarsbiduur: Uitsig, 32, Diemersfontein

 

 

Woensdag:

 16:00  Kix (Gr 1-3) (Kwartaal afsluiting)

17:30  Tekkies (Gr 4-6) / Gr 7’s (Kwartaal afsluiting)

            Vroue Groepsbyeenkoms vergaderings

 

Donderdag:

 19:00 Muurprop (Alle Gr 7’s is ook welkom)

19:00 Sunfield Kersfunksie nooi die gemeente om saam   

           te kom kuier vanaf ongeveer 08:00         

 

 SONDAG  11 November 2018

09:00 Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar (Afskeidspreek)

19:00 Aanddiens:  Ds NJ Van As

 

In die Nuus