Auto Draft

Deur : Skriba  /  February 8th, 2019

 

Maandag:

17:30 Herfsvreugde kooroefening

 

Dinsdag:

07:30 Bybelstudie Konsistorie

09:00 Vrouebiduur –  Wat maak ‘n vrou mooi?

15:00 Sunfield Vrugtfees

17:30 Kix  – Dapper Dissipels:Jacobus & Johannes

          Leraarsbiduur  – 5,26,16,17

 

Woensdag:  (Aswoensdag)

10:00  Bybelskool (Gemeentesentrum Moeder)

17:30 Tekkies (Gr 4-7) Dapper Dissipels: Thomas

18:30 Bybelskool (Gemeentesentrum Moeder)

19:00 Volg Jesus     

 

Donderdag:

05:30 Bybelstudie (Barlinkastraat 25)

10:00 Senior Burger ontbyt

18:30 Muurprop (Graad 7-12)  “NOT A FAN”

         (Verhouding of kennis)  

 

Vrydag:

Pa & Kind Kamp (15-17 Feb)

 

SONDAG 17 FEBRUARIE 2019

Oggenddiens:  Ds Hans Linde

Aanddiens: Ds NJ van As

 

In die Nuus