Auto Draft
Deur : Skriba / April 12th, 2019
MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening 18:00 Gemeente en Omgee Bediening. 19:00 Jeugbediening.
DINSDAG: 07:30 Bybelstudie Konsistorie (Dr. Eddie Orsmond). 09:00 Vrouebiduur. 17:30 KIX (Gr.R-3). 19:00 Leraarsbiduur – Wyk 27, Hertzog, OB & Dal, Richelieu in die konsistorie. Wyksbyeenkomste.
WOENSDAG: 17:30 Tekkies (Gr.4-7). 18:00 Diensteverhouding. 19:00 Getuienis/Eiendom. 20:00 Finansies.
DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25. Geen Muurprop
VRYDAG: 09:00 Goeie Vrydag Diens (Nagmaal)
VOLGENDE SONDAG
09:30 Paassondag – Ds. NJ van As
Uitnaweek
19:00 Ds. NJ van As