Auto Draft

Deur : Skriba  /  May 3rd, 2019

MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening.

DINSDAG: 07:30 Bybelstudie Konsistorie (Dr. Eddie Orsmond).

09:00 Vrouebiduur “Hoop is iets wat jy kan doen”,  KIX (Gr.R-3) “Oppad met Jesus”.

Leraarsbiduur (Verdaux, Uitsig-Suid, Bordeaux, Albatros). In konsistorie                                                

WOENSDAG:   Geen Tekkies (Gr.4-7).

DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25.  

18:30 Muurprop (Influencers)

 

VOLGENDE SONDAG

09:30 Oggenddiens: Prof Elna Mouton (Andrew Murray)

19:00 Aanddiens: Dr Ryk van Velden

 

In die Nuus