Auto Draft

Deur : Skriba  /  May 20th, 2019

MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening, 19:00 KR Vergadering

DINSDAG: 07:30 Bybelstudie Konsistorie (Dr. Eddie Orsmond).

17:30 KIX (Gr.R-3) “Op pad met Jesus”.

Leraarsbiduur (Groenberg, Krommerivier, Laer-Uitsig, Uitsig-Noord)

WOENSDAG:   17:30 Tekkies (Gr.4-7).

DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25, 

Boepensbroodjie verkope in kerk

18:30 Muurprop (Influencers)

 

VOLGENDE SONDAG

09:30 Oggenddiens:  Ds Annelet Slazus

19:00 Kapeldiens:  By Andrew Murray Sentrum langs Hugo Rust parkeerterrein.

(Geen aanddiens in die kerk nie.)

 

In die Nuus