Auto Draft

Deur : Skriba  /  May 31st, 2019

MAANDAG: 10:00 Oggend Pinksterdiens, 17:30 Herfsvreugde kooroefening,

19:00 Pinksterdiens & Kinderpinksterdiens (In Sentrum)

DINSDAG: 07:30 Bybelstudie Konsistorie (Dr. Eddie Orsmond),

10:00 Oggend Pinksterdiens , Geen KIX (Gr.R-3),

19:00 Pinkster & Kinderpinkster (In Sentrum)

WOENSDAG: 10:00 Oggend Pinksterdiens, Geen Tekkies (Gr.4-7),

19:00 Pinkster & Kinderpinkster (In Sentrum)

DONDERDAG: 10:00 Oggend Pinksterdiens ,Geen Muurprop,

19:00 Pinkster & Kinderpinkster (In Sentrum)

VRYDAG: 19:00 Pinkster

SATERDAG: 19:00 Pinkster

 

VOLGENDE SONDAG

09:30 Pinksterfees: NJ van As

19:00 Geen Aanddiens

 

In die Nuus