Auto Draft

Deur : Skriba  /  January 18th, 2012

JEUGPROGRAM

Vrydag:       18:10    –  Koffiekroeg– Skakel in by Gr 4 – 11 Waatlemoenfees

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag – Woensdag:  19:00  –  Week van Vernuwing  –  Ds Jannie Pelser

                                                             Water wat jou dors SAL les.

Maandag:        17:30  –  Herfsvreugdekoor oefen

Woensdag:     09:00  –  Gemeentebiduur – Konsistorie – Almal wat graag wil saambid in 2012 is baie welkom!        

Donderdag:    19:00  –  Toerusting vir Kategete  – Die Sentrum     

In die Nuus