Auto Draft

Deur : Skriba  /  July 19th, 2019

MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening.

18:00 Gemeentebed / Omgee, 18:30 Jeugweek@HHS

DINSDAG: 07:30 Bybelstudie Konsistorie (Dr. Eddie Orsmond).

17:30 KIX (Gr.R-3), 18:30 Jeugweek@HHS

Leraarsbiduur (Uitsig, 32 , Diemersfontein)                                                

WOENSDAG: 17:30 Tekkies (Gr.4-7). 18:30 Jeugweek @HHS

18:00 Diensteverh, 19:00 Getuienis / Eiendomme, 20:00 Finansies

DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25  

19:00 Jeug vergadering

 

VOLGENDE SONDAG 

09:30 Oggenddiens: Ds Gerhard Pietersen

19:00  Aanddiens: Edmund O’Ehley en die Amosbediening

 

 

In die Nuus