Auto Draft
Deur : Skriba / September 6th, 2019
MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening.
DINSDAG: 07:30 40 Dae kleingroep in konsistorie (Dr. Eddie Orsmond) 10:00 Vrouebiduur (Here U is my lewe)
17:30 KIX (Gr.R-3)Laaste een van die kwartaal, Leraarsbiduur (12,13,24,33)
WOENSDAG: 17:30 Tekkies (Gr.4-7) Laaste een van die kwartaal
DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25
18:30 Muurprop Sokkie (18:00-21:00)
VRYDAG: Gr 1-3 Oorslaapkamp