Auto Draft

Deur : Skriba  /  September 16th, 2019

MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening.

Bring jul gades saam, Ons gaan afsluit met lekker koek-en-tee na die tyd.

 

DINSDAG: 07:30  Bybelstudie in konsistorie (Dr. Eddie Orsmond)

Geen KIX        

                                        

WOENSDAG: Geen Tekkies

 

DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25  

Geen Muurprop

 

VRYDAG: Fietstoer

 

 

 

In die Nuus