Auto Draft

Deur : Skriba  /  October 20th, 2019

MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening.

DINSDAG: 07:30 Bybelstudie in konsistorie (Dr. Eddie Orsmond)

17:30 KIX (Gr.R-3), Leraarsbiduur (Verdeau, Uitsig Suid, Bordeaux, Albatros)

WOENSDAG: 17:30 Tekkies (Gr.4-7)

Die Vreugdedienskomitee vergader om 10:00 in Sarembockstraat 12.

DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25  

18:30 Muurprop

VRYDAG: 17:00 tot 20:00 Karaoke aand in buitelug & Treintjie loop  gratis

SATERDAG: 09:00 tot 13:00 Plaasbasaar & Treintjie loop gratis vanaf 17:30

 

 

In die Nuus