Auto Draft

Deur : Skriba  /  November 1st, 2019

MAANDAG: 17:30 Herfsvreugde kooroefening.

DINSDAG: 07:30 Bybelstudie in konsistorie (Dr. Eddie Orsmond)

18:00 Basaar Nabetragtings Vergadering (Konsistorie)  17:30 KIX (Gr.R-3),

Leraarsbiduur (Les Hug A&B, Blouvlei )

WOENSDAG: Vleisverkope in sentrum 17:30-18:30

DONDERDAG: 05:30 Bybelstudie Barlinkastr 25  

18:30 Muurprop, 19:00 Sunfield Kersfunksie

 

VOLGENDE SONDAG 

  09:00 Oggenddiens:  Ds NJ Van As

19:00  Aanddiens: Ds Cornis Botha

 

 

In die Nuus