Auto Draft

Deur : Skriba  /  January 24th, 2020

MAANDAG    

17:30 Herfsvreugde kooroefening.

18:00 Gemeentebed/Omgee vergaderings

19:00 Jeug vergadering

DINSDAG 

07:30 Bybelstudie in konsistorie (Dr Eddie Orsmond)

WOENSDAG

Vreugdediens vergader Woensdagoggend 10h00 by Hetta Cloete se huis te Sarembokstraat  12. Nuwe lede ook welkom.

17:30 Geen Kix & Tekkies / #Gr 7’s

19:00 Getuienis/Eiendom vergaderings

20:00 Finansies vergadering

DONDERDAG

19:00 Diensteverhouding vergadering 

 

VOLGENDE SONDAG: 2 FEBRUARIE 2020

09:00 Oggenddiens: Ds Jaco Strydom (Week van vernuwing)

19:00  Aanddiens tot en met Dinsdagaand : Ds Jaco Strydom

 

 

 

 

In die Nuus