Deur : Skriba / August 29th, 2012
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – ‘n NUWE naam
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6) – Oorkom die struikelblokke
17:30 – 18:30 – CHOMPS (Gr 7)
Donderdag: 19:00 – Jong werkendes – Ds Jan se huis
Vrydag: 19:00 – Geen Koffiekroeg
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 17:30 – Herfsvreugdekoor
Leraarsbidure: Wyke 18,19
Dinsdag: 05:30 – Authentic Manhood
Leraarsbidure: Wyke 4, 7, 16, 17
Woensdag: 05:45 – Bybelstudie – Konsistorie
09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie
19:00 – 40 Dae Wandel in die Woord – Die Sentrum (Sop v/a 18:45)
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25