Auto Draft

Deur : Skriba  /  September 18th, 2011

JEUGPROGRAM

Donderdag: 19:00   –  Jongwerkendes – Vertrou ek God?

Vrydag:         16:00   –  Gr 8-12 Uitreik na plase  (behalwe as dit reën)

                       19:00   –  Koffiekroeg

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag:     17:30   –  Herfsvreugdekoor

                       19:00   –  UK Vergadering – Die Sentrum

Dinsdag:       Wyksbyeenkomste in alle wyke

                       18:00   –  Leraarsbiduur:  Wyke 3, 11, 29, 24, 25

Woensdag:  09:00   –  Gemeentebiduur – Konsistorie  – Almal baie welkom!

                       18:00   –  Opleidingsessie (CV’s, onderhoude ens) – Die Sentrum

Donderdag: 19:00   –  Positiewe Ouerskap – Die Sentrum – Gedragsprobleme

Vrydag:          Gemeentekamp – Biedouw Vallei

In die Nuus