Deur : Skriba / January 20th, 2013
JEUGPROGRAM
Woensdag: 16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Adam die natuurbewaarder
17:30 – 18:30 – TEKKIES (Gr 4 – 6 – Lekker, lawwe welkom!
17:30 – 18:30 – CHOMPS (Gr 7) – Aksie-satisfaksie
Donderdag: 19:00 – Jong werkendes – Ds Jan se huis
Vrydag: 19:00 – Geen Koffiekroeg
Tienerkamp
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 17:30 – Herfsvreugdekoor
19:00 – Week van Gebed – Ds Jan Grobbelaar
Dinsdag: 19:00 – Week van Gebed – Ds Jan Grobbelaar
Woensdag: 05:45 – Bybelstudie – Konsistorie
09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie
19:00 – Week van Gebed – Ds Jan Grobbelaar
Donderdag: 05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25