Auto Draft
Deur : Skriba / October 2nd, 2011
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag: 17:30 – Geen oefening vir Herfsvreugdekoor – Sien Woensdag
18:00 – Spysenieringskomitee vergader – Skriba kantoor
Woensdag: 09:00 – Geen Gemeentebiduur
17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
Donderdag: 18:00 – Basaarvergadering – Konsistorie