Auto Draft

Deur : Skriba  /  June 1st, 2014

JEUGPROGRAM

Geen  KIX,  TEKKIES  en TWITTERS  agv Pinkster

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag:   

Herfsvreugdekoor oefen NIE

18:30    Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

19:00    Pinkster – Ds NJ van As – Verhoudings

19:00    Kinderpinkster – Adell Erasmus – Die Sentrum

 

Dinsdag:     

07:30    Bybelstudie

18:00    Herfsvreugdekoor oefen

18:30    Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

19:00    Pinkster – Ds NJ van As – Vergifnis

19:00    Kinderpinkster – Adell Erasmus – Die Sentrum

 

Woensdag: 

09:00    Gebedsgroep – Konsistorie

18:30    Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

19:00    Pinkster – Ds NJ van As – Aanvaar mekaar

19:00    Kinderpinkster – Adell Erasmus – Die Sentrum

 

Donderdag:

05:30    Bybelstudie – Barlinkastraat 25

18:30    Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

19:00    Pinkster – Ds NJ van As – Los konflik op

19:00    Kinderpinkster – Adell Erasmus – Die Sentrum

 

Vrydag        

18:30    Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

19:00    Pinkster – Ds NJ van As – Wees dankbaar

 

Saterdag     

18:30    Voorbidding vir Pinkster – Konsistorie

19:00    Pinkster – Ds NJ van As – Maak ‘n verskil    

In die Nuus