Auto Draft

Deur : Skriba  /  May 27th, 2016

Maandag:

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

Dinsdag:

07:30 – Bybelstudie/Gebedsgroep

Wyksbyeenkomste

Leraarsbiduur – Uitsig-Park, Uitsig-Suid, Bordeaux, Albatros

Woensdag:

09:00 – Gebedsgroep

16:00 – 17:00 KIX

17:30 – 18:30  TEKKIES

17:30 – 18:30  GR 7’S

19:00 – Jongwerkendes

Donderdag:  

05:30 – Bybelstudie/Gebedsgroep

19:00 – Dissipelskap groep

 

PREEKBEURTE – 5 JUNIE 2016

09:30 – Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar

19:00 – Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar

In die Nuus