Auto Draft

Deur : Skriba  /  June 10th, 2016

Maandag:

17:30 – Herfsvreugdekoor oefen

Dinsdag:

07:30 – Bybelstudie/Gebedsgroep

09:00 – Vrouebiduur – Tema:  `n God met hande!

Leraarsbiduur: Blouvlei

Wyksbyeenkomste

Woensdag:

09:00 – Gebedsgroep

19:00 – Jongwerkendes

Donderdag:

Jeugdag

Vrydag:

Skole Vakansiedag

PREEKBEURTE – 19 JUNIE 2016

09:30 – Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar

19:00 – Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar

 

In die Nuus