Deur : Skriba / September 1st, 2011
JEUGPROGRAM
Dinsdag:
18:00 – Bybelstudie vir Tieners
Woensdag:
16:00 – 17:00 – KIX (Voorskool tot Gr 3) – Vriend van my familie
18:00 – 19:00 – TEKKIES (Gr 4 – 6) – Verlossing
18:00 – 19:00 – CHOMPS (Gr 7)
Donderdag:
19:00 – Jongwerkendes – Jy sê ek moet glo, maar weet jy wat is my realiteit?
Vrydag:
19:00 – Koffiekroeg
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag:
17:30 – Herfsvreugdekoor
19:00 – Sendingfees Wellington-Noord – Ds Philip Botha: Beleef die Vader se hart
Dinsdag:
19:00 – Sendingfees Wellington-Noord – Ds Philip Botha: Beleef Jesus se plan
Leraarsbiduur: Wyke 5, 26,18, 19
Woensdag:
09:00 – Gemeentebiduur – Konsistorie – Almal baie welkom!
19:00 – Sendingfees Wellington-Noord – Ds Philip Botha: Beleef die Helige Gees se krag
Donderdag:
09:30 – Vreugdediens komitee vergader – Hetta Cloete se huis
19:00 – Positiewe Ouerskap – Die Sentrum – Elke kind is uniek