Auto Draft
Deur : Skriba / February 26th, 2016
Siekelys: Kobus le Roux (Hertzog), Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Lynn Driescher (wyk 33), Leon Nel (wyk20), Susan Malherbe (wyk 7), Edmund O’Ehley (wyk 47), Dick Grobbelaar (wyk 35), Norrie de Villiers (wyk 7), Jan Serdyn (wyk 6), Jack de Jager (Laer Uitsig), Hugo van Heerden (Dukes) & NJ van As se moeder.
Gelukwensing: Danie en Enid Opperman het oupa en ouma geword.