Auto Draft

Deur : Skriba  /  April 22nd, 2016

Medelye:  Piet du Plessis (wyk 04) is oorlede. Chris Bester (wyk 13) se ma en broer se kleinkind is op dsd dag oorlede.  Elaine Louw (Uitsig-Suid) se broer is oorlede.

 

Siekelys:  Frikkie Smit (wyk 30), Tommie Hollumby, Johan en Hanrie Labuschagne se babaseun, HJ (wyk 04), Bertha Palvie (Estie Cronjé se ma – Uitsig-Suid), Philip Coetzee (wyk 01 Noord) se suster Juanita Kuff, Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Susan Malherbe (wyk 7),  Piet du Plessis (wyk 4), Hannelie Vermeulen (Uitsig), Fanie Heymans (Les Huguenot), Ollie Ollewagen (wyk 27), Ingrid Liebenberg (Hertzog), Dolf Botha (wyk 14) &, Kobus le Roux (Hertzog),

In die Nuus