Auto Draft
Deur : Skriba / August 23rd, 2015
Siekelys:
Johan Schreuder (wyk 16); Anne-Marie Tomlinson (wyk 16); Piet du Plessis (wyk 4); Maritza Rautenbach (Onder B & D); Boetie en Estie Cronje (wyk 32) se kleinseun; Ronel Olivier (wyk 28); Werner Coetzee (Uitsig)
Gelukwensing:
Baie geluk aan Boetie en Estie Cronje (wyk 32) met die geboorte van hul kleinseun en ook aan Marnus & Estine Hugo met die geboorte van hul seun
Medelye:
Francois du Toit, Nella Brümmer se verloofde, is oorlede; TC Botha (Hertzog) se ma is oorlede; Carel & Erika Schmidt van Dorisrylaan 59 se dogter, Carika, is oorlede