FATALE ALKOHOL SINDROOM (FAS)

Deur : Skriba  /  October 15th, 2013

Dit is nou reeds ‘n maand lank dat die banier oor Kerkstraat dit uitskreeu “FAS – 100% Voorkombaar; 100% Omkeerbaar”  Kom ons bid (i) dat swanger vroue tot die besef sal kom van die enorme skade wat alkohol aan hul ongebore babas veroorsaak (ii) dat die werk van Amos positiewe verandering ook op hierdie terrein sal bring (iii) dat FAS ge-affekteerde kinders steeds met liefde grootgemaak en versorg sal word en in die gemeenskap met omgee harte aanvaar sal word.  “Die Here het sy heiligheid, sy mag geopenbaar voor die oë van al die nasies.  Tot aan die uithoeke van die aarde sal hulle die redding sien wat ons God bewerk het.”  Jes 52:10

In die Nuus