Hierdie Sondag

HIERDIE SONDAG  13 OKTOBER 2024

Matriekdiens 09:00

Prediker: Ds NJ Van As

Teks: Fillipense 2:3-5

Tema: Die gesindheid van Jesus

Offer: Omgee (Noodfonds)

Ons bid vir: Moslembediening (KZN)

NEEM KENNIS DAT:
ONS EREDIENSTE WEER
OM 9:00 OP ‘N SONDAGOGGEND
SAL BEGIN VANAF
6 OKTOBER

ONTHOU JOU BLIK HIERDIE SONDAG!!!

Dankie dat jy jou blik Sondag sal kerk toe bring. Indien jy nie Sondag jou blik kan bring nie kan jy dit nog enige tyd na die tyd ook ingee by die kantoor of jou bydrae EFT met verwysing.

BLIK

Byvoorbaat baie dankie vir jou

oop hart en bydrae.

NEEM ENNIS VAN DIE VOLGENDE: TYE & PLEKKE BEHALWE UITNAWEKE & VAKANSIES

Kleuterkerk: 2-5 Jariges (By Kleuterlokaal in die vierkant tydens erediens ) 09:30

Kinderkerk: Gr R – Gr 3 (By Jeuglokaal in die vierkant tydens erediens) 09:30

Jeugkerk: Gr 4-7 (In die Sentrum tydens erediens) 09:30

KIX: Elke Woensdag tussen 17:30 – 18:15  vir GR 1-3 (Behalwe in vakansies)

TEKKIES: Elke Woensdag tussen 17:30 – 18:15 vir GR 4-6 (Behalwe in vakansies)

KATEGESE:
Gr 8-10 na erediens om 09:30

SKAKELS NA ONS SOSIALE  PLATFORMS

Facebook:

https://www.facebook.com/wellingtonoos

Youtube:

https://www.youtube.com/channel/UCHoXw0ZJ525s6ZMMQ9naNTg/featured

Instagram:

@ngk_wellington_oos

Anchor Podcast:

https://anchor.fm/cornis-botha

 

 

Teks vir die week

TEKS VIR DIE WEEK

Fil 4:4

Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!

Gebedsbulletin
GEBEDSRIGLYNE

Verjaarsdae

SONDAG 13 OKT

Emsie Allers

Frans Albert Maritz

Marene Matthee

Patrys Murray

Carin Van der Merwe

Kara Van Tonder

Emma Van Tonder

MAANDAG 14 OKT

Wiljelm Coetzee

Rolenda Heystek

Joubert Muller

Jacques Neethling

Herman Nel

Petra Smit

Hestie Van Wyk

DINSDAG 15 OKTOBER

Jeanette Burger

Dawid Jansen Van Vuuren

Maria Joubert

Tanie Watts

WOENSDAG 16 OKTOBER

Deon Bredenkamp

Leana Engelbrecht

Lorraine Neethling

Liané Steyn

DONDERDAG 17 OKT

Johan Acker

Marlese Jones

Landie Smith

Wouter Viljoen

VRYDAG 18 OKT

Christoff Dippenaar

Luan Dreyer

Russouw Dreyer

Lize-Maré Du Plessis

Alida Le Roux

Anton Marais

Adri Swart

SATERDAG 19 OKT

Hannes Agenbag

Sanet Crous

Amanda Lützeler

Leon Steyn

Jamé Van der Berg