KERKKANTOOR SE KONTAK NOMMER:
078 665 5481
Leraars kontak nommers:
- Ds NJ Van As: 084 584 1331
- Ds Cornis Bothä: 078 973 3307
ONS VRA DAT U VIR DIE VOLGENDE PERSONE VOORBIDDING SAL DOEN
Johnny Janse Van Rensburg
Ben Bekker
Rina Visser
Anja Mostert
Nicolene Stander
Johan Blom
Marinda Wilmans
Leana Hardy
Helena Rossouw
Sanet Crous
VERLOF
Ds NJ gaan met verlof vanaf 10 Augustus 2022 – 31 Augustus 2022. In daardie periode kan u gerus vir
Ds Cornis kontak.
BARMHARTIGHEIDSMAAND
Augustus is die maand van Barmhartigheid.
In dié maand fokus ons op Barmhartigheid (onverdiende liefde). Jesus sê “Geseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartig-heid bewys word.” Matt 5:7.
u kan‘n bydrae gee vir Barmhartigheid in die gemeente en gemeenskap deur die volgende manière:
EFT of ‘n koevertjie by die Kerkkantoor inhandig of selfs in die kollekte bordjie gooi.
Dit sal opreg waardeer word.
BRANDEWYN & SJOKOLADE PAIRING
VROUEKAMP TE KLEINMOND
VROUE OGGEND TEE
NOMINASIES VIR KERKRAADSLEDE 2023
Dit is weer daai tyd van die jaar.En ons vra u om ons te help met die nominering van nuwe kerkraadslede.
U KAN U NOMINASIES OP DIE VOLGENDE WYSE VIR ONS STUUR VOOR 12 AUGUSTUS 2022
- Epos – skriba@wellingtonoos.co.za
- Whatsapp na – 078 665 5481
- Inhandig by Kerkkantoor
NOMINASIES VIR DIE VOLGENDE PORTEFEULJES OP DIE KERKRAAD IS:
- Vroue
- Manne
- Senior Lidmate
- Jong Volwassenes
Nominasie blaadjies is ook beskikbaar in die kerk by deure en Kerkkantoor.
Voeg asseblief u naam en nommer by op die blaadjie.
BLOMMETOER ATKV
MUURPROP SKUIF!!!
Muurprop het geskuif na Woensdae 19h00!
Ons het groot planne vir die toekoms en nooi jou uit om saam met ons te kom ontdek waarmee God besig is in ons harte en in Wellington Gemeenskap!
WELLINGTON AA
Wellington se AA (Alkoholiste Anoniem) vergader Dinsdae van 19:00-20:00 in die ou Jeuglokaal. Skakel persoon is Theunis Uys. Kontak hom gerus by 072 980 3816
DIE VREUGDEDIENS KOOR SOEK
Assblief dringend dames in die koor en veral soprane.
Kontak Hetta Cloete by 082 717 3062
40 DAE REEKS BEGIN SONDAG 14 AUGUSTUS 2022
Tekste en Temas vir die 40 Dae reeks. Ons moedig kleingroepe aan om dit in julle groepbyeenkomste te behandel.
U kan die boekie by die kantoor bekom. Ons kan dit op die volgende 3 maniere aan u deurgee:
- Druk by kantoor @R30 ‘n boekie
- Epos aan u te stuur
- Per Whatsapp
JEUG KWARTAAL 3 PROGRAMME
KWARTAAL PROGRAM (JULIE – SEPTEMBER)
- 14 Augustus – 40 Dae Begin
- 16,23 & 30 Augustus – Doopkursus
- 26 Augustus – Wildsfees
- 9 September – Vrouekamp te Kleinmond
- 17 September – Vroue Oggend tee (Wellington-Oos)
- 23 September – Jeug Gr 1-3 Fliekaand
- 30 September – Fietstoer
ACVV WELLINGTON BIED AAN DIE “TREE OF HOPE” PROJEK
Kom wees deel van hierdie opwindende projek om die eerste kleurvolste, hoogste, mensgemaakte Kersboom in Afrika met gebreide/gehekelde blokke op te rig!
HOE KAN JY BETROKKE RAAK?
- Brei of hekel 15x15cm vierkante in enige patroon en kleur.
- Deur wol en penne te skenk.
- Deur ‘n finansiële bydrae te maak.
- Deur on FB blad te volg en dit met ander te deel.
AFSETPUNTE:
- ACVV Dienssentrum
- ACVV Silwerkruin
- ACVV 2de Handse winkel
- Wimpy Wellington
- Kuierstoep en Wolhoekie
VIR ENIGE NAVRAE KONTAK:
- Sandra: 082 378 8981
- Sorita: 082 415 1598
- Thea: 083 227 1266
JONGWERKENDE SELGROEP
Kom sluit aan by die Jongwerkende selgroep wat gelei word deur Ds Cornis Botha elke Dinsdagaand om 19:00 in die Sentrum. Ons drink ‘n lekker koppie koffie en gesels en kuier.
Indien u meer wil weet kan u gerus vir Cornis kontak by 078 973 3307
GIDEONS BYBELS
Indien enige iemand belangstel in ‘n Gideon’s Bybel kan u die kerkkantoor skakel by 078 665 5481
WELLINGTON-OOS KOSPAKKIES ALGEMEEN
Die gemeente se kospakkie projek gaan voort soos in die verlede o.l.v. Helandi Smith. Indien u finansieel wil bydra vir nood in die gemeente kan u inbetaal op die gemeente se rekening nr. 430 580 116 ABSA met verwysing Alimentasie of noodfonds. Baie dankie vir u ondersteuning in die tyd. U is ook welkom om enige iets nie berfbaar na die kantoor te bring.
Ons wil van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank vir hul bydrae in die tyd van nood.
ONS ZAPPER & BANKBESONDERHEDE
BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Wellington-Oos
ABSA
Rekno: 430 580 116
Takkode: 632 005
Verw: Naam + waarvoor
BAIE GELUK MET DIE SPESIALE DAG.
SONDAG 14 AUGUSTUS
Adriana Nel
Nico Vermaak
MAANDAG 15 AUGUSTUS
Hans Gadinger
Gideon Louw
Engela Rossouw
Henk Strijdom
WOENSDAG 17 AUGUSTUS
Ronel Buys
Hentas Kotze
Ryno Maritz
Beate Van Niekerk
Lyca v.d. Walt
DONDERDAG 18 AUGUSTUS
Amia Janse v. Vuuren
Gysie Smit
Tersia Theron
Raynier Van Rooyen
Jaco Visser
VRYDAG 19 AUGUSTUS
Norrie De Villiers
Marita Hugo
Nadine Muller
Morné Nel
Robert Oosthuizen
Gerhard v.d.Linde
SATERDAG 20 AUGUSTUS
Eileen Abrahams
Johan Erasmus
Pieter Rheeder
Johann Rheeder
Hugo v.d. Merwe
Mariaan Witsche