OGGENDDIENS SONDAG 7 MAART 2021
(100 mense toelaatbaar per diens)
Tyd:
08:00 Eerste Diens
09:00 Aan die tafel (Ouers met kinders) in die saal)
09:30 Tweede Diens
09:30 KINDERKERK IN SENTRUM (GR 1-3)
10:30 Belydenis klas in die konsistorie
Predikant: Ds NJ Van As
Teks: Luk 10:25-37
Tema: Radikale Liefde
HUISGELOOF VIR GESINNE: (Ouers & kinders)
Ons vra u asseblief om die “Dink Jeug” App af te laai. Vanaf Dinsdae tot Vrydae kan u die materiaal op die App behandel met u kinders en as gesin.
Hoe dit werk:
- Laai die App af ( Dink Jeug) op playstore op u foon
- Klik op Huisgeloof Argief
- Klik op die datum van die dag. Dit neem jou direk na die dag se stukkie wat julle as gesin kan behandel
- U sal ook sien dat daar ‘n opsie is om dit te deel met iemand. Ons vra dat u die vrymoedigheid sal hê om dit met ander gesinne ook te deel.
SKAKELS NA ONS SOSIALE PLATFORMS
Facebook:
https://www.facebook.com/wellingtonoos
Youtube:
https://www.youtube.com/channel/UCHoXw0ZJ525s6ZMMQ9naNTg/featured
Instagram:
@ngk_wellington_oos
Anchor Podcast:
https://anchor.fm/cornis-botha
TEKS VIR DIE WEEK
MARKUS 15:34
En die negende uur het Jesus met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Eloï, Eloï, lamma sabagtáni? wat, as dit vertaal word, beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?
BAIE GELUK AAN ELKEEN VAN U MET DIE VERJAARDAG.
7 MAART
Theresa Hume
Nevelene Moolman
Marlie Pretorius
Lochner Rossouw
Bertie Schreuder
Bekker Van Niekerk (jnr)
Lindi Visagie
Rina Visser
8 MAART
Alfie De Bruyn
Kylu Kotze
Marine Van der Merwe
Neil Van der Merwe
9 MAART
Viljee Botha
Ansie Louw
Jaco Witsche
10 MAART
Peter Colling
Kobus Laubscher
Schalk Laubscher
Susan Meades
Anzél Smith
André Volschenk (Jnr)
11 MAART
Nico Acker
Louise Anderson
Sumari Bester
Hanno De Jager
Arnold Horrell
Karin Koch
Ingrid Liebenberg
Gerhardt Slabber
Bernard Steenkamp
Nicola Steenkamp
Niël Van Wyk
12 MAART
Ruan Delport
Leon Duvenhage
13 MAART
Annalize Bassan
Sofia Steyn
Pierre Viljoen
Rika Visagie