Deur : Skriba  /  October 30th, 2018

VLEISVERKOPE:

Dinsdagaand 30 Oktober 17:30-18:30 in die sentrum

 

NUWE LIDMATE

Op Maandag 29 Oktober om 19:00 is daar ‘n inligtingsgeleentheid in die Sentrum wat u asb moet bywoon as u by die Gemeente wil inskakel.

JONG VOLWASSENES

Jong Volwassenes ontmoet 24 Oktober om 19:00 in die Sentrum. Bring iets lekker saam om te eet. Skakelpersone: HJ Hickman sel nommer (084 202 1184) / Ds NJ Van As of Ds Annelet Slazus.

NUUT VERKOSE KERKRAAD

Baie geluk aan die volgende Kerkraad wat verkies is:

VAT 5 LEIERS :  Tinus Broodryk

Gordon Johnston

John Smith

Du Toit Fourie

Ronél Van Wyk

 

VERTEENWOORDIGERS VIR DIE VOLGENDE GROEPE:

Senior Burgers:  Jannie Fourie

Jongvolwassenes:  Nicole Rautenbach

Manne:  Herman Le Roux

Vroue:  Antonette O’ Ehley

 

BEDIENINGE

Gemeentebediening:  Roelof Prins

Diensteverhouding:  Pé Marais

Eiendomme:  Drikus Kotzé

Finansies:  Pieter Du Toit

Getuienis:  Ryk Van Velden

Omgee:  Peter Colling

Jeug:  Kobus Oosthuizen

 

VROUEBEDIENING:  Karen Van As                

 VAT 5 VERTEENWOORDIGERS
Baie dankie aan almal wat bereid is om ‘n VAT 5 verteenwoordiger te wees. So kan ons meer mense wees wat minder doen. Indien daar nie VAT 5 verteenwoordigers in u wyk is nie, wil ons u nooi om verantwoordelikheid te neem vir net 4 mense in u wyk. Kom ons stel belang in mekaar en gee om vir mekaar. Jesus sê mos as julle mekaar liefhet ,sal die mense weet dat julle my dissipels is ( Joh 13:35). As die Here met u hieroor praat, skakel asb met u ouderling/diaken/kerkkantoor of predikant.

 

SAVE THE DATE”

Dit is alweer die tyd van die jaar waar ons vroue lekker gaan saamkuier om die jaar af te sluit. Hou die volgende aand oop vir ons lekker kuier!!!

Donderdag 15 November 19:00

 

Gemeentefees

Baie dankie aan almal wat gehelp, bygedra en ondersteun het om van die

afgelope naweek ‘n besondere belewenis te maak!!

 

In die Nuus