Deur : Skriba  /  January 20th, 2020

LERAARSWYKE

Ds NJ Van As:  Wyke 9,10,14-25,32-34, Richelieu, Albatros, Onder Berg en Dal, Groenberg, Blouvlei, Dukes, Krommerivier, Bordeux

Ds Cornis Botha:  Wyke 1-8,11-13,26-31, Patatskloof, Spruitrivier, Uitsig-Suid, Uitsig, Uitsig-Noord, Hertzog, Les Hugenot A&B, Sunfield, Diemersfontein, Laer Uitsig

WAT GEBEUR DIE KWARTAAL

2-5 Februarie – Week van vernuwing met Jaco Strydom

5 Februarie – Sunfield Vrugtefees om 15:00

7-9 Februarie – Belydeniskamp: Ds Cornis

14-16 Februarie – Gr 4-7 Kamp:  Ds NJ

20 Februarie – Vroue Kuieraand

21-23 Februarie – Pa & Kind Kamp: Navrae Wouter Viljoen 082 802 7209

26 Februarie – Aswoensdag diens om 19:00 in die kerk

5 Maart  – Wêreldbiddag vir vroue (Noord)19:00

6 Maart  – Wêreldbiddag vir vroue (Oos) 9:00

7 Maart  – Wêreldbiddag vir mans 07:00 (Manneontbyt)

11 Maart  – Bybelstap om die perdeskoen 17:30

13 Maart – Gemeente Ete (steak) – Gemeente se verjaardag

GEBEDSGELEENTHEID VOOR EREDIENS

Vat5ers en lidmate word uitgenooi om 20 minute voor die diens inkonsistorie by kerkraad aan te sluit om voorbidding te doen vir die erediens.

VLEISVERKOPE!!!!!

Ons gaan elke Woensdag tussen 10:00 tot 14:00 en 17:30 tot 18:30 vleis verkoop vanaf die kerkkantoor. Diegene wat nog vleis (skaapstertjies, maalvleis en salamis )wil koop is dan welkom.

KALENDERS

2020 Kalenders is beskikbaar by vat5ers.

ONS BENODIG NOG ’N PAAR KATEGETE

Ons kort nog kategete vir Gr 7, 8 en 9. Indien u kan help, skakel asb met Ds Cornis by 078 973 3307 of met Ansa Oosthuizen (Leierkategeet) 082 562 3604. 

BYBELSTUDIE 75+

Indien u deel wil wees van ‘n bejaarde Bybelstudiegroep, skakel met Ds NJ  084 584 1331

 

 

In die Nuus