Auto Draft

Deur : Skriba  /  January 26th, 2018

UIT  DIE KANTOOR

 

PREDIKANTSWYKE

Die predikantswyke ruil vir die volgende 3 Jaar.  Sien kalender onder (Algemene inligting)

KALENDER

Indien u nog nie ‘n kalender ontvang het nie kan u enige tyd vir u een kom afhaal by die kerkkantoor. As gevolg van sekere wyke wat nie beskik van iakens of ouderlinge nie, kan ons dit nie by u besorg nie.

GROEPLEIDSTERS

Die groepleidsters vergader Dinsdag 30 Januarie 2018 om 18:00 by Welvanpasweg 12.

KANTOOR URE

Ons wil u net daaraan herinner dat ons kerkkantoor nou weer op ‘n Woensdag aand oop sal wees tussen 17:30-18:30

ARTIKELS VERGEET IN KERKBANKE

Indien u ‘n rooi en swart leesbril in ‘n blou brilhuisie vergeet het in die kerkbanke kan u dit enige tyd by die kerkkantoor kom afhaal.

KATEGESE EN PREDIKING

Vanaf 11 Maart volg ons die leesroosterteks met die prediking. Die kategeseontmoeting sluit dan aan by die Bybelgedeelte waaroor gepreek is. Ouers en kinders kan dan tuis ook verder gesels oor wat hul tydens die erediens en kategese gehoor het.

 

 

 

In die Nuus