Deur : Skriba / May 3rd, 2015
Siekelys
Trudie Dörnbrack (wyk 4)
Sakkie en Koerie van Dyk (wyk 13) se dogter Ammie
Maryke Burger (Uitsig wyk) se pa
Danie Opperman (wyk 8)
Attie Barnard (wyk 18)
Etricia Mostert (wyk 1 Noord)
Annelise Schoeman (wyk 18)
Miemie Neethling (Les Hug B)
Almarié Conradie (Blouvlei)
Gelukwensing
Baie geluk Jenny Hanekom (wyk 18) met die geboorte van u kleinseun.
Baie geluk aan Suzanne Fabricius wat die ‘Die orde van die kruik” toekenning van Bybelmedia ontvang het vir deerniswerk wat met oorgawe in die gemeenskap gedoen word.