Deur : Skriba  /  October 23rd, 2015

Siekelys:

Maritza Rautenbach (Onder B & D);

Alwyn Mostert (wyk 14);

André v/d Westhuizen (wyk 30);

Nicolene Stander (wyk 16);

Johan Schreuder (wyk 16);

Anita le Roux (wyk 23);

Meiring en Petra Dunn (wyk 6) se kleinkind;

Carine Lategan (wyk 25)

 

Medelye:

Pieter van Eeden (wyk 5) is oorlede;

Christelle Roets (Groenberg wyk) se ma is oorlede;

Baby Botha (wyk 16) se suster is oorlede

 

Gelukwensing:

Baie geluk aan Meiring en Petra Dunn met die geboorte van hul kleinkind

 

In die Nuus